Johannes 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en omdat hy nie nodig gehad het dat enigeen aangaande die mens getuig nie, want hy het self geweet wat in die mens is.+ Openbaring 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ‘Ek ken jou dade en jou liefde+ en geloof en bediening en volharding en weet dat jou dade+ in die laaste tyd meer is as dié van vroeër.+ Openbaring 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste+ van God en die sewe sterre het:+ ‘Ek ken jou dade, dat jy die naam het dat jy lewend is, maar jy is dood.+
25 en omdat hy nie nodig gehad het dat enigeen aangaande die mens getuig nie, want hy het self geweet wat in die mens is.+
19 ‘Ek ken jou dade en jou liefde+ en geloof en bediening en volharding en weet dat jou dade+ in die laaste tyd meer is as dié van vroeër.+
3 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste+ van God en die sewe sterre het:+ ‘Ek ken jou dade, dat jy die naam het dat jy lewend is, maar jy is dood.+