5 deur wie ons onverdiende goedhartigheid+ en ’n apostelskap+ ontvang het sodat daar onder al die nasies+ geloofsgehoorsaamheid met betrekking tot sy naam sou wees,
1Paulus, ’n slaaf+ van God en ’n apostel+ van Jesus Christus volgens die geloof van God se uitverkorenes+ en die juiste kennis+ van die waarheid+ wat strook met godvrugtige toegewydheid+