Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah, die God van die hemel, wat my uit my vader se huis en uit die land van my familielede geneem het+ en wat met my gepraat het en wat vir my gesweer+ en gesê het: ‘Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee’,+ hy sal sy engel voor jou uit stuur,+ en jy sal beslis van daar vir my seun ’n vrou neem.+

  • Jesaja 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En daar sal nog ’n tiende daarin wees,+ en dit sal weer iets word wat verbrand moet word, soos ’n groot boom en soos ’n yslike boom waarvan daar, wanneer dit afgekap word,+ ’n stomp oorbly;+ ’n heilige saad sal die stomp daarvan wees.”+

  • Galasiërs 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel