Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 16:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En aan hom+ wat julle standvastig kan maak in ooreenstemming met die goeie nuus wat ek bekend maak en die prediking van Jesus Christus, volgens die openbaring van die heilige geheim+ wat vir lang tye verswyg is

  • Galasiërs 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar ek het as gevolg van ’n openbaring opgegaan.+ En ek het die goeie nuus wat ek onder die nasies verkondig, aan hulle voorgelê,+ maar afsonderlik aan dié wat gesiene manne was, uit vrees dat ek op die een of ander wyse tevergeefs+ hardloop+ of gehardloop het.

  • Efesiërs 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dat die heilige geheim deur ’n openbaring aan my bekend gemaak is,+ net soos ek vantevore kortliks geskryf het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel