Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het al die harde werk en al die bedrewenheid in die werk gesien,+ dat dit die wedywering van die een teenoor die ander beteken;+ ook dit is nietigheid en ’n gejaag na die wind.

  • 1 Korintiërs 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want wie maak jou anders+ as ’n ander? Ja, wat het jy wat jy nie ontvang het nie?+ As jy dit dan inderdaad ontvang het,+ waarom roem+ jy asof jy dit nie ontvang het nie?

  • Galasiërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel