Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword.

  • Matteus 27:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want hy het geweet dat hulle hom uit afguns+ oorgelewer het.+

  • Galasiërs 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Laat ons nie egotisties word en wedywering+ met mekaar aanwakker en afgunstig op mekaar wees nie.+

  • Jakobus 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Of meen julle dat die Skrifgedeelte verniet sê: “Dit is met ’n neiging tot afguns dat die gees+ wat hom in ons gevestig het, bly verlang”?

  • 1 Johannes 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 nie soos Kain, wat sy oorsprong by die bose gehad het en sy broer doodgemaak het+ nie. En waarom het hy hom doodgemaak? Omdat sy eie werke goddeloos was,+ maar dié van sy broer regverdig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel