Johannes 6:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+ Romeine 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 want as julle in ooreenstemming met die vlees lewe, sal julle sekerlik sterf;+ maar as julle deur die gees die gebruike van die liggaam doodmaak,+ sal julle lewe.
63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+
13 want as julle in ooreenstemming met die vlees lewe, sal julle sekerlik sterf;+ maar as julle deur die gees die gebruike van die liggaam doodmaak,+ sal julle lewe.