Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 en julle sal die waarheid+ ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”+

  • Johannes 8:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 As die Seun julle dan vrymaak, sal julle werklik vry wees.+

  • 2 Korintiërs 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Jehovah is die Gees;+ en waar die gees+ van Jehovah is,+ daar is vryheid.+

  • Galasiërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vir sulke vryheid het Christus ons vrygemaak.+ Staan dan vas,+ en moenie dat julle weer ’n juk van slawerny opgelê word nie.+

  • 1 Petrus 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wees soos vry mense,+ maar behou julle vryheid, nie as ’n dekmantel vir slegtheid nie,+ maar as slawe van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel