Romeine 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is, 2 Korintiërs 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe.
16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe.