Efesiërs 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 waarvoor ek as ’n ambassadeur+ in kettings optree; sodat ek met vrymoedigheid in verband daarmee kan spreek soos ek behoort te spreek.+ Filemon 9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 vermaan ek jou eerder op grond van liefde,+ aangesien ek is wat ek is, Paulus, ’n bejaarde man, ja, nou ook ’n gevangene+ ter wille van Christus Jesus;
20 waarvoor ek as ’n ambassadeur+ in kettings optree; sodat ek met vrymoedigheid in verband daarmee kan spreek soos ek behoort te spreek.+
9 vermaan ek jou eerder op grond van liefde,+ aangesien ek is wat ek is, Paulus, ’n bejaarde man, ja, nou ook ’n gevangene+ ter wille van Christus Jesus;