2 Korintiërs 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek sê dit nie vir julle as ’n bevel nie,+ maar met die oog op die erns van ander en om die egtheid van julle liefde op die proef te stel. Galasiërs 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Julle is natuurlik tot vryheid geroep,+ broers; moet net nie hierdie vryheid as ’n aanleiding vir die vlees gebruik nie,+ maar dien mekaar soos slawe deur liefde.+
8 Ek sê dit nie vir julle as ’n bevel nie,+ maar met die oog op die erns van ander en om die egtheid van julle liefde op die proef te stel.
13 Julle is natuurlik tot vryheid geroep,+ broers; moet net nie hierdie vryheid as ’n aanleiding vir die vlees gebruik nie,+ maar dien mekaar soos slawe deur liefde.+