4 Bly in eenheid met my, en ek in eenheid met julle.+ Net soos die loot nie vanself vrug kan dra tensy dit in die wingerdstok bly nie, so ook kan julle nie, tensy julle in eenheid met my bly.+
5 Ek is die wingerdstok, julle is die lote. Wie in eenheid met my bly, en ek in eenheid met hom, dié een dra veel vrug;+ want sonder my kan julle hoegenaamd niks doen nie.