Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+

  • Efesiërs 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 naamlik dat mense van die nasies mede-erfgename moet wees en medelede van die liggaam+ en deelgenote met ons van die belofte+ in eenheid met Christus Jesus deur middel van die goeie nuus.

  • 1 Petrus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Net so+ moet julle, mans, voortgaan om ooreenkomstig kennis+ met hulle saam te woon en aan hulle eer toe te ken+ as ’n swakker vat, die vroulike, aangesien julle ook saam met hulle erfgename+ van die onverdiende guns van die lewe is, sodat julle gebede nie verhinder word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel