Efesiërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+— Filippense 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 sodat my boeie+ in verbintenis met Christus algemeen bekend geword het+ onder die hele pretoriaanse wag en al die ander;+ Kolossense 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+ Hou voortdurend my gevangenisboeie+ in gedagte. Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees. 2 Timoteus 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis aangaande ons Here nie,+ en ook nie vir my, ’n gevangene ter wille van hom nie,+ maar dra jou deel in die lyding+ van kwaad vir die goeie nuus ooreenkomstig die krag van God.+ Filemon 13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek sou hom graag by my wou hou sodat hy my in jou plek+ kan aanhou dien in die gevangenisboeie+ wat ek ter wille van die goeie nuus dra.
3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+—
13 sodat my boeie+ in verbintenis met Christus algemeen bekend geword het+ onder die hele pretoriaanse wag en al die ander;+
18 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+ Hou voortdurend my gevangenisboeie+ in gedagte. Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees.
8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis aangaande ons Here nie,+ en ook nie vir my, ’n gevangene ter wille van hom nie,+ maar dra jou deel in die lyding+ van kwaad vir die goeie nuus ooreenkomstig die krag van God.+
13 Ek sou hom graag by my wou hou sodat hy my in jou plek+ kan aanhou dien in die gevangenisboeie+ wat ek ter wille van die goeie nuus dra.