Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+

  • Spreuke 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n Woedende man verwek twis,+ maar die een wat nie gou toornig word nie, bring ’n rusie tot bedaring.+

  • Spreuke 16:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+

  • Jakobus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel