Romeine 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want as jy uitgesny is uit die olyfboom wat van nature wild is en teen die natuur op die mak olyfboom geënt is,+ hoeveel te meer sal dié wat natuurlike takke is, dan op hulle eie olyfboom geënt word!+
24 Want as jy uitgesny is uit die olyfboom wat van nature wild is en teen die natuur op die mak olyfboom geënt is,+ hoeveel te meer sal dié wat natuurlike takke is, dan op hulle eie olyfboom geënt word!+