Johannes 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en alles van my behoort aan u, en wat aan u behoort, is myne,+ en ek is onder hulle verheerlik. 1 Petrus 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.
7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.