Matteus 24:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En talle valse profete+ sal opstaan en baie mislei;+ 2 Korintiërs 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike werkers,+ wat hulleself in apostels van Christus verander.+
13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike werkers,+ wat hulleself in apostels van Christus verander.+