Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 101:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In my huis sal niemand woon wat bedrog pleeg nie.+

      Wat ’n leuenaar betref, hy sal nie stewig bevestig word+

      Voor my oë nie.+

  • Psalm 119:118
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 118 U het almal weggewerp wat van u voorskrifte afdwaal;+

      Want hulle bedrieglikheid is leuens.+

  • Handelinge 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Petrus het gesê: “Ananiʹas, waarom het jy jou deur Satan+ laat oorhaal om oneerlik op te tree+ teenoor die heilige gees+ en om in die geheim van die prys van die grond agter te hou?

  • Efesiërs 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sodat ons nie langer klein kindertjies moet wees nie, wat rondgeslinger word+ soos deur golwe en hiernatoe en daarnatoe gevoer word deur elke wind van lering+ deur middel van die bedrieëry+ van mense, deur middel van listigheid in die versinning van dwaling.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel