Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+

  • Spreuke 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+

  • Romeine 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Moenie traag wees in julle bedrywighede nie.+ Gloei van die gees.+ Dien Jehovah as slawe.+

  • 1 Timoteus 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ja, as iemand vir sy eie mense,+ en veral vir dié wat lede van sy huisgesin is,+ nie sorg nie, het hy die geloof+ verloën+ en is hy erger as ’n ongelowige.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel