Romeine 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+ 2 Korintiërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+ Jakobus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+
6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+
17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+