Romeine 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+ 1 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+
5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+