16 Laat ons dan met vrymoedigheid van spraak+ tot die troon van onverdiende goedhartigheid nader,+ sodat ons barmhartigheid kan verkry en onverdiende goedhartigheid kan vind vir hulp op die regte tyd.+
3 Onverdiende goedhartigheid,+ barmhartigheid en vrede wat kom van God die Vader+ en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal met ons wees, met waarheid en liefde.+