2 Tessalonisense 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+ 1 Timoteus 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+
4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+