1 Korintiërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+ Efesiërs 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Let dan voortdurend streng op hoe julle wandel,+ dat dit nie as onwyses is nie, maar as wyses,
18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+