Romeine 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 net soos daar geskrywe staan: “Daar is nie ’n regverdige mens nie, nie eers een nie;+ Galasiërs 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Is die Wet dan teen die beloftes van God?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want as ’n wet gegee was wat die lewe kon gee,+ sou regverdigheid inderdaad deur middel van die wet gewees het.+
21 Is die Wet dan teen die beloftes van God?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want as ’n wet gegee was wat die lewe kon gee,+ sou regverdigheid inderdaad deur middel van die wet gewees het.+