Matteus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 dit is nie wat in die mond ingaan wat ’n mens verontreinig nie; maar dit is wat uit die mond uitgaan wat ’n mens verontreinig.”+ Lukas 11:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Maar die Here het vir hom gesê: “Ja, julle Fariseërs, julle maak die buitekant van die beker en skottel skoon, maar julle binneste+ is vol roof en goddeloosheid.+
11 dit is nie wat in die mond ingaan wat ’n mens verontreinig nie; maar dit is wat uit die mond uitgaan wat ’n mens verontreinig.”+
39 Maar die Here het vir hom gesê: “Ja, julle Fariseërs, julle maak die buitekant van die beker en skottel skoon, maar julle binneste+ is vol roof en goddeloosheid.+