6Laat almal wat slawe onder ’n juk is, aanhou om hulle eienaars alle eer waardig te ag,+ sodat daar nooit van die naam van God en die leer kwaadgespreek sal word nie.+
15 Doen jou uiterste bes om jou goedgekeur+ voor God te stel, as ’n werker+ wat hom oor niks hoef te skaam nie,+ wat die woord van die waarheid reg hanteer.+