Deuteronomium 32:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.” Psalm 97:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+
43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”
7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+