Jeremia 31:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+ Hebreërs 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want as daardie eerste verbond foutloos was, sou geen plek vir ’n tweede gesoek gewees het nie;+
31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+