Genesis 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+ Jesaja 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees. Matteus 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;Peres het die vader geword van Hesron;+Hesron het die vader geword van Ram;+ Lukas 3:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 die seun van Amminaʹdab,+die seun van Arni,+die seun van Hesron,+die seun van Peres,+die seun van Juda,+ Afrikaanse publikasies (1975-2025) Meld af Meld aan Afrikaans Deel Voorkeure Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Privaatheidsinstellings JW.ORG Meld aan Deel Stuur per e-pos
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.
3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;Peres het die vader geword van Hesron;+Hesron het die vader geword van Ram;+ Lukas 3:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 die seun van Amminaʹdab,+die seun van Arni,+die seun van Hesron,+die seun van Peres,+die seun van Juda,+
33 die seun van Amminaʹdab,+die seun van Arni,+die seun van Hesron,+die seun van Peres,+die seun van Juda,+