Jesaja 34:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die hele leër van die hemel sal verrot.+ En die hemel sal opgerol word,+ net soos ’n boekrol; en sy hele leër sal verskrompel, net soos die blare verskrompel en van die wingerdstok afval en soos ’n verskrompelde vy wat van die vyeboom afval.+ Openbaring 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die hemel het gewyk soos ’n boekrol wat opgerol word,+ en elke berg en elke eiland is uit hulle plekke verwyder.+
4 En die hele leër van die hemel sal verrot.+ En die hemel sal opgerol word,+ net soos ’n boekrol; en sy hele leër sal verskrompel, net soos die blare verskrompel en van die wingerdstok afval en soos ’n verskrompelde vy wat van die vyeboom afval.+
14 En die hemel het gewyk soos ’n boekrol wat opgerol word,+ en elke berg en elke eiland is uit hulle plekke verwyder.+