Sagaria 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy sal die tempel van Jehovah bou, en hy sal die waardigheid dra;+ en hy sal gaan sit en op sy troon heers, en hy sal ’n priester op sy troon word,+ en die raad van vrede+ sal tussen hulle twee wees. Hebreërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus. Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
13 En hy sal die tempel van Jehovah bou, en hy sal die waardigheid dra;+ en hy sal gaan sit en op sy troon heers, en hy sal ’n priester op sy troon word,+ en die raad van vrede+ sal tussen hulle twee wees.
3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+