30 Daarbenewens is dié wat hy voorbestem het,+ diegene wat hy ook geroep het;+ en dié wat hy geroep het, is diegene wat hy ook regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, diegene wat hy ook verheerlik het.+
9 Hy het ons gered+ en ons geroep met ’n heilige roeping,+ nie op grond van ons werke nie,+ maar op grond van sy eie voorneme en onverdiende goedhartigheid. Ons is dit lank gelede in verband met Christus Jesus gegee,+
10 Daarom, broers, moet julle des te meer julle uiterste bes doen om julle roeping+ en verkiesing+ vir julle te verseker; want as julle aanhou om hierdie dinge te doen, sal julle beslis nooit faal nie.+