Psalm 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vra my,+ sodat ek nasies as jou erfdeel kan gee+En die eindes van die aarde as jou besitting.+ Johannes 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Alles wat die Vader het, is myne.+ Daarom het ek gesê dat hy ontvang van wat myne is en dit aan julle bekend maak. Romeine 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+
15 Alles wat die Vader het, is myne.+ Daarom het ek gesê dat hy ontvang van wat myne is en dit aan julle bekend maak.
17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+