Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Jehovah het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land en van jou familielede en van die huis van jou vader af na die land wat ek jou sal wys;+

  • Romeine 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het ’n teken ontvang,+ naamlik die besnydenis, as ’n seël van die regverdigheid deur die geloof wat hy gehad het terwyl hy in sy onbesnede staat was, dat hy die vader sou wees+ van almal wat geloof het+ terwyl hulle onbesnede is, sodat regverdigheid aan hulle toegereken sou word;

  • Romeine 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want dit was nie deur middel van die wet dat Abraham of sy saad die belofte gehad het+ dat hy die erfgenaam van ’n wêreld sou wees nie, maar deur middel van die regverdigheid deur geloof.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel