Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want ons is inwonende vreemdelinge voor u, en bywoners,+ soos al ons voorvaders. Soos ’n skaduwee is ons dae op die aarde+ en daar is geen hoop nie.

  • Psalm 39:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hoor tog my gebed, o Jehovah,

      En luister tog na my hulpgeroep.+

      Moenie stilbly by my trane nie.+

      Want ek is net ’n inwonende vreemdeling by u,+

      ’n Bywoner soos al my voorvaders.+

  • Efesiërs 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Julle is dus beslis nie meer vreemdelinge+ en inwonende vreemdelinge+ nie, maar julle is medeburgers+ van die heiliges+ en lede van die huisgesin+ van God,

  • 1 Petrus 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Geliefdes, ek vermaan julle as vreemdelinge en tydelike inwoners+ om julle deurentyd van vleeslike begeertes te onthou,+ wat juis dié is wat ’n stryd teen die siel voer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel