Job 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie. Jakobus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+
2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie.
14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+