Matteus 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Van daardie tyd af het Jesus begin preek en sê: “TOON BEROU,+ want die koninkryk+ van die hemele het naby gekom.” Matteus 25:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “Dan sal die koning vir dié aan sy regterhand sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is,+ beërf+ die koninkryk+ wat van die grondlegging van die wêreld+ af vir julle berei is. Filippense 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat ons betref, ons burgerskap+ bestaan in die hemele,+ van waar ons ook gretig ’n redder verwag,+ die Here Jesus Christus,+
17 Van daardie tyd af het Jesus begin preek en sê: “TOON BEROU,+ want die koninkryk+ van die hemele het naby gekom.”
34 “Dan sal die koning vir dié aan sy regterhand sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is,+ beërf+ die koninkryk+ wat van die grondlegging van die wêreld+ af vir julle berei is.
20 Wat ons betref, ons burgerskap+ bestaan in die hemele,+ van waar ons ook gretig ’n redder verwag,+ die Here Jesus Christus,+