1 Korintiërs 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarom is die manier waarop ek hardloop,+ nie onseker nie; die manier waarop ek my houe rig, is só dat ek nie in die lug slaan nie;+ Filippense 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Broers, ek meen nog nie dat ek dit verkry het nie; maar een ding staan vas: Ek vergeet die dinge wat agter is+ en strek my uit na die dinge wat voor is,+ 1 Petrus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+
26 Daarom is die manier waarop ek hardloop,+ nie onseker nie; die manier waarop ek my houe rig, is só dat ek nie in die lug slaan nie;+
13 Broers, ek meen nog nie dat ek dit verkry het nie; maar een ding staan vas: Ek vergeet die dinge wat agter is+ en strek my uit na die dinge wat voor is,+
2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+