Jesaja 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+ Galasiërs 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar ek sê: Hou aan om deur gees te wandel,+ en julle sal hoegenaamd geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+ Jakobus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Lê derhalwe alle vuilheid en daardie oorbodige ding, slegtheid,+ af, en aanvaar met sagmoedigheid die inplanting van die woord,+ wat julle siele kan red.+
16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+
16 Maar ek sê: Hou aan om deur gees te wandel,+ en julle sal hoegenaamd geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+
21 Lê derhalwe alle vuilheid en daardie oorbodige ding, slegtheid,+ af, en aanvaar met sagmoedigheid die inplanting van die woord,+ wat julle siele kan red.+