Lukas 24:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Moes die Christus nie hierdie dinge ly+ en in sy heerlikheid ingaan nie?”+ Hebreërs 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hoewel hy ’n Seun was, het hy gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat hy gely het;+