1 Korintiërs 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar elkeen in sy eie rangorde: Christus, die eersteling,+ daarna dié wat aan die Christus behoort gedurende sy teenwoordigheid.+ Openbaring 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+
23 Maar elkeen in sy eie rangorde: Christus, die eersteling,+ daarna dié wat aan die Christus behoort gedurende sy teenwoordigheid.+
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+