Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En kyk! ’n sterk wind+ het uit die gebied van die wildernis gekom, en dit het die vier hoeke van die huis getref, sodat dit op die jong mense geval het en hulle gesterf het. En ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”

  • Job 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het Jehovah vir Satan gesê: “Kyk, hy is in jou hand! Spaar net sy siel!”

  • Openbaring 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele+ gesien van dié wat doodgemaak is+ weens die woord van God en weens die getuieniswerk+ wat hulle gehad het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel