Levitikus 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is. Openbaring 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+
11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.
6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+