Romeine 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+ Efesiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+ Hebreërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.
28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+
4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+
3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.