Psalm 103:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah is barmhartig en genadig,+Word nie gou toornig nie en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid.+ Lukas 6:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hou aan om barmhartig te word, net soos julle Vader barmhartig is.+
8 Jehovah is barmhartig en genadig,+Word nie gou toornig nie en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid.+