1 Konings 18:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En Agab het opgegaan om te eet en te drink. Wat Eliʹa betref, hy het na die top van die Karmel opgeklim en op die aarde begin hurk+ en sy gesig tussen sy knieë gehou.+ 1 Konings 18:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En intussen het die hemel donker geword van wolke en wind,+ en ’n groot stortreën het begin val.+ En Agab het voortgery en na Jisʹreël+ gegaan.
42 En Agab het opgegaan om te eet en te drink. Wat Eliʹa betref, hy het na die top van die Karmel opgeklim en op die aarde begin hurk+ en sy gesig tussen sy knieë gehou.+
45 En intussen het die hemel donker geword van wolke en wind,+ en ’n groot stortreën het begin val.+ En Agab het voortgery en na Jisʹreël+ gegaan.