13Laat elke siel onderdanig+ wees aan die hoër owerhede,+ want daar is geen gesag+ behalwe deur God nie;+ die bestaande owerhede is deur God+ in hulle relatiewe+ posisies geplaas.
3Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig+ en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede as heersers,+ om gereed te wees vir elke goeie werk,+