1 Korintiërs 15:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Dit word as ’n fisiese liggaam gesaai,+ dit word as ’n geestelike liggaam opgewek.+ As daar ’n fisiese liggaam is, is daar ook ’n geestelike. 1 Petrus 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur verderflike+ nie maar deur onverderflike+ voortplantingsaad,+ deur middel van die woord+ van die lewende en blywende+ God.
44 Dit word as ’n fisiese liggaam gesaai,+ dit word as ’n geestelike liggaam opgewek.+ As daar ’n fisiese liggaam is, is daar ook ’n geestelike.
23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur verderflike+ nie maar deur onverderflike+ voortplantingsaad,+ deur middel van die woord+ van die lewende en blywende+ God.